sorry, we can't preview this file
...but you can still download spektrum_10_dec_spektrum_10_desember_2020_medium.m4a
spektrum_10_dec_spektrum_10_desember_2020_medium.m4a (19.57 MB)
Spektrum 10 Desember 2020
media
posted on 2020-12-14, 11:49 authored by Burtram C. FieldingDie Minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, sê Suid-Afrika ondervind amptelik sy tweede vlaag van COVID-19-infeksies. Ons het by ‘n kenner gaan hoor wat dit inhou in die onmiddelike stryd teen die virus. Die DA pronk oor sy bydraes in die parlement in 2020, maar wat dink kiesers van die party? Ons praat met 'n ontleder oor gister se tussenverkiesings.
Daar is diegene wat meen die nuwe lugredery, Lift, 'n dapper stap doen om in hierdie ekonomiese tye sy toetrede tot die plaaslike lugvaartbedryf te maak. Lugvaartekonoom Joachim Vermooten meen egter dis 'n sinvolle stap.